Kragtige Eenvoud: Wat is die besondere betekenis van Jesus se opoffering?
Jesus het gekom om Homself op te offer aan die mensdom. Hierdie boodskap was aangekondig aan die begin van die geskiedenis van die mens, en is beaam met ‘n Goddelike kenteken in die offer van… Kragtige Eenvoud: Wat is die besondere betekenis van Jesus se opoffering?