Jesus het gekom om Homself op te offer aan die mensdom. Hierdie boodskap was aangekondig aan die begin van die geskiedenis van die mens, en is beaam met ‘n Goddelike…
Van waar kom ‘Christus’ van Jesus Christus?
Ek vra soms vir mense wat hulle dink Jesus se van was. Gewoonlik antwoord hulle iets soos, “Ek dink sy van was ‘Christus’ maar ek is nie seker nie.” Dan…
Maar korrup en beskadig (deel 2) en skiet mis
Ek het gekyk na hoe die Bybel ons beskryf as moreel geskende en korrupte mense wat oorspronklik na die beeld van God geskape was. Die Orke van die ‘Middle Earth’ …
Maar hulle het ontaard en korrup geword….soos die “orcs” van “Middle Earth”
In my vorige aflewering het ek gekyk na die bybelse beginsel van hoe ons onsself en ander moet sien – dat ons na die beeld van God geskape is. Maar…
Geskape Na Die Beeld Van God
Ek wil graag in ag neem wat die Bybel sê oor die oorsprong van die mens. Om die Bybel te gebruik om te probeer verstaan waar ons vandaan kom, word…
Moses se Kenteken van die Pasga
Ons het in die vorige bespreking gekyk na hoe die beproewing van Abraham se opoffering van sy seun gedui het op die opoffering van Jesus, deur in ag te neem…
Die Kenteken van Abraham se Offer
Abraham is een van die mees fundamentele karakters van die Ou Testatment wat ons help om die Evangelie te verstaan. Hy het 4000 jaar gelede gelewe in ‘n plek wat…